Home / Tuisblad

About Me / Oor My

Contact Me / Kontak My

Courses / Kursusse

Calendar / Kalender

Links / Skakels

CrEative purpose

Nicolin J Hoffmann, Christian Life Purpose Coach®

Text Box:

The purpose of this site is to introduce you to Nicolin Hoffmann and her business and her passion, “CreativePurpose”.

Learn more about Nicolin, her qualifications and her purpose in life on the “About Me” page.

On the “Contact Me” page you will find Nicolin’s E-Mail address, telephone numbers and a map of where to find the lecture venue.

If you are interested in Nicolin’s services, courses and work sessions, read more about it on the “Services” page.

On the “Calendar” page you can find the course dates.

Do you want to broaden your horizons? Go the “Links” page to visit related web-sites.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die doel van hierdie webruimte is om jou bekend te stel aan Nicolin Hoffmann en haar onderneming en passie, “CreativePurpose”.

Leer meer oor Nicolin, haar kwalifikasies en lewensbeskouing op die “Oor My”-bladsy.

Op die “Kontak My” bladsy sal jy Nicolin se E-Pos adres, telefoonnommers kry. Daar is ook ‘n padkaart na die “NG Kerk Pretoria Oosterlig” waar haar kursusse meeste van die tyd aangebied word.

Indien jy belangstel in Nicolin se dienste, kursusse en werksessies, lees meer daaroor op die “Dienste”-bladsy.

Op die “Kalender”-bladsy sal jy die kursusdatums vind.

Wil jy graag jou horisonne verbreed? Gaan na die  “Skakels”-bladsy om na verwante webruimtes kan gaan waar jy kan rondsnuffel.

Geniet die rit!

 

Contact me /

Kontak my:

Die doel van hierdie webruimte is om jou bekend te stel aan Nicolin Hoffmann, haar onderneming en haar passie, “CreativePurpose”.

Leer meer oor Nicolin, haar kwalifikasies en lewensbeskouing op die “Oor My”-bladsy.

Op die “Kontak My” bladsy sal jy Nicolin se E-Pos adres, telefoonnommers kry. Daar is ook ‘n padkaart na die lesinglokaal.

Indien jy belangstel in Nicolin se dienste, kursusse en werksessies, lees meer daaroor op die “Dienste”-bladsy.

Op die “Kalender”-bladsy sal jy die kursusdatums vind.

Wil jy graag jou horisonne verbreed? Gaan na die  “Skakels”-bladsy om na verwante webruimtes te gaan waar jy kan rondsnuffel.